Powered by OpenAIRE graph
Found an issue? Give us feedback
addClaim

Biodegradering van sintetiese gas-tot-vloeistof-diesel, biodiesel en hul mengsels ; Biodegradation of gas-to-liquids synthetic diesel, biodiesel and their blends

Authors: Albertus, Randal M. C.; Reinecke, Adriaan J.;

Biodegradering van sintetiese gas-tot-vloeistof-diesel, biodiesel en hul mengsels ; Biodegradation of gas-to-liquids synthetic diesel, biodiesel and their blends

Abstract

CITATION: Albertus, R. M. C. & Reinecke, A. J. 2015. Biodegradering van sintetiese gas-tot-vloeistof-diesel, biodiesel en hul mengsels. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 34(1), Art. #1302, doi:10.4102/satnt.v34i1.1302. ; The original publication is available at http://www.satnt.ac.za ; Volhoubare en hernubare alternatiewe vir petroleumbrandstowwe word ondersoek vanweë die toenemende aanvraag na brandstof in die vervoerbedryf. Sintetiese brandstowwe soos diesel word van natuurlike gas en steenkool geproduseer, via die Fischer-Tropschsinteseproses. Biodiesel kan ’n aantreklike alternatief vir petroleumgebaseerde diesel wees omdat die fisiese eienskappe daarvan soortgelyk is aan dié van petrodiesel en dit vervoer en gestoor kan word deur van bestaande infrastruktuur gebruik te maak. Die biodegradeerbaarheid van sintetiese diesel en biodieselmengsels is ondersoek deur van respirometrie gebruik te maak. Die doel was om vas te stel of biodiesel die biodegradeerbaarheid van die mengsels kan bevorder in vergelyking met sintetiese petrodiesel. Bykomend is ’n model ontwikkel om die biodegradeerbaarheid van die diesel en diesel-/biodieselmengsels te voorspel deur benutting van die molekulȇre samestelling van die brandstowwe en die BIOWIN V.4.10, EPISuite-voorspellingsagteware. Die byvoeging van biodiesel tot sintetiese diesel het die biodegradeerbaarheid van die mengsels bevorder. Die byvoeging van minder as 1% biodiesel het die biodegraderingsklassifikasie vanaf inherent biodegradeerbaar tot geredelik biodegradeerbaar verbeter. Die byvoeging van biodiesel tot petroleumgebaseerde diesel kan gebruik word om die ontwikkeling van hernubare alternatiewe aan te moedig, aangesien die mengsels beter biodegradeer as petroleumdiesel. Die voordele van biodiesel om die remediëring van koolwaterstofkontaminasie te bevorder, is ook bevestig. ; Sustainable renewable alternatives to petroleum fuels are being investigated because of the growing demand for transportation fuel. Synthetic fuels like diesel are ...

Country
South Africa
Related Organizations
Keywords

Biodegradable products, 330, Synthetic diesel, Synthesis gas, Renewable energy sources, Biodiesel fuels

Powered by OpenAIRE graph
Found an issue? Give us feedback
citations
This is an alternative to the "Influence" indicator, which also reflects the overall/total impact of an article in the research community at large, based on the underlying citation network (diachronically).
BIP!Citations provided by BIP!
popularity
This indicator reflects the "current" impact/attention (the "hype") of an article in the research community at large, based on the underlying citation network.
BIP!Popularity provided by BIP!
influence
This indicator reflects the overall/total impact of an article in the research community at large, based on the underlying citation network (diachronically).
BIP!Influence provided by BIP!
impulse
This indicator reflects the initial momentum of an article directly after its publication, based on the underlying citation network.
BIP!Impulse provided by BIP!
0
Average
Average
Average